Login | Register | List on Ideal Event Team
Bushveld Game Farm

Bushveld Game Farm

Limpopo, Limpopo, South Africa

Barn
Daar is ‘n klein kiosk op die plaas vir benodighede soos hout, ys, koeldrank, lekkers, drank, ens. Die Sinkdak is ons onthaalsaal waar ons tot 120 gaste kan akkommodeer en is die perfekte lokaal vir bosveld troues. Vir die wat gepamperlang wil word is die mini “Bosveld Spa” die plek om te wees.

Reviews

No published reviews yet — be the first to review this experience.

Leave a review